HULDEBLYKE EN NAVORSINGSARTIKELS / TRIBUTES AND RESEARCH ARTICLES
Vir Ernst
By die TK het ons hom
"hoofman" genoem
en terdeë verdien hy
daardie nom de plume!
Sy gideonsbende het
hy toegewy gelei -
al word dit
te min
waardeer -
om spel en skryfwyse
te standaardiseer.
Sy oë is sag en vol lig,
tekenend van insig
én ewewig.
Dis Ernst, die poliglot:
op tale totaal versot.
Frikkie Lombard
Stellenbosch
E-pos:
