Open-access Errata

    TAALRUBIEK

    Errata

    Die volgende regstellings geld ten opsigte van die affiliasie van twee outeurs wat in die Septemberuitgawe, Tydskrif vir Geesteswetenskappe 61(3) gepubliseer het:

    1) Prof. Pieter Duvenage, Dekaan van Geesteswetenskappe by Akademia, is 'n navorsings-genoot by die Departement Filosofie aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom.

    2) Dr. Hercules Boshoff, is eweneens 'n navorsingsgenoot by die Departement Filosofie aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom.

    Prof Ina Wolfaardt-Gräbe

    Hoofredakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    Publication Dates

    • Publication in this collection
      15 Feb 2022
    • Date of issue
    location_on
    Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Suid, Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Private Bag X11, Arcadia, Pretoria, Gauteng, ZA, 0007, Tel: +27 12 328 5082 - E-mail: publikasies@akademie.co.za
    rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
    Ir para o topo