Uit die redakteurskantoor
Soos gewoonlik is daar interessante artikels in hierdie uitgawe.
Ons ontvang graag artikels wat 'n nuwe bydrae lewer tot die spesifieke vakgebied. Ons moedig ook jonger skrywers aan om saam met hulle studieleiers of mentors 'n artikel in te stuur.
Lekker lees!
Nerina Bosman
E-posadres:
