Twee gedigte
Fanie Jansen van Rensburg
Private, Potchefstroom, South Africa
ietsmaak
als is effens in sy lewe, hy hoop en vra
om gees en liggaam bymekaar te hou
dis al wat nodig is
ouderling: jy's sonder werk, of hoe?
diaken: ons kan help, al is dit min
domenis: wat is, wat skort daar op die rak?
- daar's darem sout innie pot, broers
Passing
Apartheid was 'n knypbaas
ons geriewe
bordjies is gebruik
My ouma het gepass
hair en complexion is gemeet
strande, skool en kerk
as dit by kuier kom
een bruine in die spierwit hemel
Die dag breek aan
die beste hospitaal
weg is ouma
Waar is haar familie?
for white
elke mens was iewers ingedeel
was maar tweedeklas
om ons daar doer te hou
sy kon by witheid baat
sy het die potloodtoets geslaag
witgoed was nou hare
moes ons katvoet loop
hul sou vir ouma uitsmyt
ouma is nou werklik siek
was een vir egte wittes
sy't uitgepass as wit
het witmense gewonder
Correspondence:
Fanie Jansen van Rensburg
Received: 07 Mar. 2019
Accepted: 11 July 2019
Published: 20 Aug. 2019
