Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
CALIş, B.; BULKAN, S. and TURCER, F.. A heuristic approach to minimising maximum lateness on a single machine. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.41-53. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/26-3-1030.
Die artikel konsentreer op die skedulering van 'n enkele masjien om die maksimum laatwees probleem, wanneer elke taak 'n verskillende gereedheidstyd, prosesseertyd en keerdatum het, te minimeer. 'n Eenvoudige prosedure om 'n beter oplossing tot die vroeé keerdatum algoritme te bepaal, is ontwikkel. Die nuwe algoritme word die "Least Slack Time Look Ahead" genoem en dit minimiseer die maksimum laatwees probleem. Simulasie resultate toon dat soos die aantal take toeneem, vertoon die nuwe algoritme beter as die vroeé keerdatum algoritme.