Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
PRAKASH, S.; SHARMA, M.K. and SINGH, A.. Pareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.91-100. ISSN 2224-7890.
'n Multi-doelwit veralgemeende toekenningsprobleem ("multi-objective generalised assignment problem - MGAP") met twee doelwitte, waar die een lineêr en die ander nielineêr is nie, word bestudeer, met die randvoorwaarde dat 'n taak slegs toegedeel word aan een werker - alhoewel meer as een taak aan hom toegedeel kan word sou die tyd beskikbaar wees. 'n Algoritme word voorgestel om die stel Pareto-optimale oplossings te vind wat die taaktoedelings aan werkers onderhewig aan die twee doelwitte doen sonder dat prioriteite toegeken word. Die twee doelwitte is om die totale koste van die opdrag te minimiseer en om die tyd te verminder om al die take te voltooi.