Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
WAZED, M.A.; AHMED, S. e NUKMAN, Y.. A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.17-34. ISSN 2224-7890.
Die primêre doel van hierdie artikel is om die insig in vervaardigingshulpbronbeplanning onder onsekerheid te bevorder. Die huidige stand van sake word ondersoek en gapings word uitgewys aan die hand van literatuur beskikbaar in gesaghebbende joernale. Die outeurs bevind in die studie dat die sisteemparameters en die invloed van onsekerheid daarop nog nie voldoende bestudeer is nie. Geen navorsing is nog onderneem om wiskundige modelle te ontwikkel om op holistiese wyse die impak van onsekerheid in multi-periode, veelvoudige produk en multi-stadium omgewing te bestudeer nie.