Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
JAVID, A. Ahmadi y DAVOUDPOUR, H.. A new model for single facility location based on service level. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.219-227. ISSN 2224-7890.
Die navorsing behandel 'n enkele vestigingsvraagstuk. Die probleem vereis bepaling van die maksimum waarde van gemiddelde dienspeil aan verbruikers teen 'n agtergrond van toevalligverdeelde afsetpunte. 'n Benaderde oplossingsmetode word voorgehou. By wyse van illustrasie word die metode gebruik om die gewensde geografiese posisie van die Iranese hoofstad te bepaal.