SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

WRIGHT, Laurence. James Henry Greathead and the London Underground. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-16. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102.lit.v38i1.1324.

Die artikel ondersoek die oorsprong en vroeë geskiedenis van die toestel genaamd die 'Greathead Skild', 'n belangrike nuwigheid in Viktoriaanse ingenieurwetenskap, wat van deurslaggewende belang was in die konstruksie van die Londense Moltrein. Die doel is om die basis te ontleed waarop, baie jare later, 'n Suid-Afrikaanse ingenieur wye openbare erkenning in die vorm van 'n standbeeld vir die 'ontwerp' van die Skild geniet het. Uit die perspektief van kulturele studies beskou, hoe moet ons uitvinding verstaan, gegewe dat ander briljante ingenieurs ook betrokke was? Hierdie vraag word ontleed met die gebruik van die konsep 'extelligence' (Stewart and Cohen 1997), in samehang met ander kontemporêre en geskiedkundige weergawes, insluitend Greathead se eie rekord van sy prestasies in die verrigtinge van die Instituut van Siviele Ingenieurs en voorgelê in The City and South London Railway (1896), onder redaksie van James Forrest. Hierdie artikel is die eerste keer as referaat aangebied by die konferensie oor 'Nuuthede en Innovasie in die Negentiende Eeu' aan die Noordwes-Universiteit, Mei 2016.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License