SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número1Modularisation as a competitive criterion in industries manufacturing machinery and equipment in BrazilA framework for an industrial engineering learning facility paradigm toward Industry 4.0 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    YIN, L.; YANG, F.; ZHU, F.  e  QIN, Q.. Research on module partition for remanufacturing parts to be assembled. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.1, pp.114-125. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-1-2646.

    Om die tegniese, ekonomiese en omgewingsprobleme in die hervervaardigingsproses van masjiengereedskap wat buite gebruik geraak het, op te los, stel hierdie studie 'n moduleverdelingsmetode voor vir die hervervaardiging van sulke masjiengereedskap. Deur 'n ontleding van die ekonomiese, akkuraatheid, omgewingsvriendelike en funksionele en fisiese interaktiwiteitsbeginsels, pas hierdie studie die "fuzzy cluster" metode (FCM) toe om die modulariteit van die komponente wat saamgestel moet word, te analiseer. Dit bepaal die korrelasiematriks tussen die dele, waaruit 'n module-verdelingskema verkry word. Ten slotte word 'n gevallestudie aangebied om die uitvoerbaarheid van die module-indelingsmetode te verifieer.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )