SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    VORSTER, N.. Die teologies-polemiese gerigtheid van Genesis 1 - 3: Implikasies vir die gereformeerde leer oor die erfsonde. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.1, pp.95-118. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel probeer 'n bydrae maak tot hernude besinning oor die Christelike skeppingsleer deur te fokus op die polemiese gerigtheid van Genesis 1-3 en die implikasies wat dit vir die gereformeerde leer oor die erfsonde het. Dit bespreek in die eerste plek die siening van Genesis 1-3 as histories-letterlike en mitologiese stof. Daarna stel dit voor dat Genesis 1-3 as teologiese stof met 'n polemiese en profetiese gerigtheid hanteer word. Vervolgens word die implikasies hiervan vir die gereformeerde leer oor die erfsonde bespreek.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )