SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    NYEMBWE, K.; DE BEER, D.J.; VAN DER WALT, J.G.  y  BHERO, S.. Assessment of surface finish and dimensional accuracy of tools manufactured by metal casting in rapid prototyping sand moulds. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.130-143. ISSN 2224-7890.

    In dié artikel word 'n aanvanklike beoordeling van kwaliteitsparameters in terme van oppervlak-afwerking en dimensionele akuraatheid van gietstukke vervaardig deur metaal gieting in snel-prototipering sand gietvorms gedoen. 'n Gevallestudie aangaande die vervaardiging van 'n aluminium gietstuk vir die verlore wasproses word gebruik. Moderne tegnieke, soos oppervlak-grofheidsanalise en drie-dimensionele skandering, word gebruik om te bepaal hoe elke vervaardigingstap die finale kwaliteit van die gietstuk beïnvloed. Die beste oppervlak afwerking verkry vir die gietstuk het Ra en Rz waardes van 3.23 µπι en 11.38 µΓη onderskeidelik gehad. In terme van dimensionele akkuraatheid, het 82% van die gietvormpunte ooreengestem met die rekenaarnumeriesbeheerde data wat binne tipiese toleransies is vir sandgegote produkte. Die ondersoek wys dat gietvorm oppervakbedekking effens bydra tot die verbetering van die gietstukafwerking. Ook is gevind dat die snel-prototiperingvervaardigingsproses van die sandgietvorm die hooffoorsaak is vir die verlies aan dimensionele akkuraatheid. Dié bevindings dui aan dat masjinering altyd nodig sal wees om die oppervlak-afwerking en dimensionele akkuraatheid te verbeter.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )