SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número2Pareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problemDemand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand items índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    COLLINS, J.E.T.  y  BRIGHT, G.. Automatic tool-changing within the reconfigurable manufacturing systems paradigm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.68-79. ISSN 2224-7890.

    Herkonfigureerbare vervaardingstelsels is ontwikkel as 'n voorgestelde oplossing vir die varierende mark- en klantbehoeftes in die hedendaagse globale mark. Die stelsels is ontwikkel om aanpasbaarheid te bied ten opsigte van masjineringsfunksies en -prosesse. Hierdie aanpasbare vermoëns vereis egter toegang tot 'n verskeidenheid van gereedskapstukke. Die ontwikkeling van herkonfigureerbare vervaardigingstelsels het egter hoofsaaklik gefokus op die gereedskapstukke. Die wyse waarop hierdie gereedskapstukke beskikbaar gestel word aan die masjinerie moet egter nagevors word. Hierdie artikel doen juis dit en stel 'n eenheid voor vir die ruiling van gereedskapstukke. Voorts word die tegnologieë bespreek wat automatiese integrasie moontlik maak en diagnostiese vermoëns verskaf.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )