SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número2The causes of loneliness and the factors that contribute towards it: a literature reviewA principal's perspective on professional development: a single case study índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

VAN DER WALT, J L. Ubuntu-waardes: Samelewings- en pedagogiese verwagtinge. Tydskr. geesteswet. [online]. 2010, vol.50, n.2, pp.229-242. ISSN 2224-7912.

Volgens amptelike onderwysdokumentasie in Suid-Afrika is Ubuntu 'n "vital sentiment" wat na vore gekom het uit die politieke en onderwysstryd voor 1994. 'n Ontleding toon dat hierdie kernsentiment tot dusver nie gelei het tot enige betekenisvolle verbetering in die Suid-Afrikaners se lewensgehalte nie. Dit blyk onder meer uit die toename in misdaad en geweld, ook in skole. Hoewel Ubuntu inderdaad 'n aantal hoë morele beginsels beliggaam en ook 'n vorm van spiritualiteit omvat wat potensieel kan lei tot verbetering in Suid-Afrikaners se lewensgehalte, kon dit tot dusver nie omgesit word tot praktyk in die breë gemeenskap in die algemeen en in die skole/onderwys in die besonder nie. Daar word aan die hand gedoen dat die Ubuntulewensfilosofie in verskillende opsigte "opdateer" moet word sodat dit beter kan voldoen aan die morele en geestelike behoeftes van 21ste eeuse Suider-Afrikane.

Palabras clave : opvoeding; onderwys; Ubuntu; gemeenskap; kommunaliteit; spiritualiteit.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons