SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue2A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution networkThe role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LAMBERT, K. R.. Insights into beyond-life complex systems suffering from obsolescence. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.65-73. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1829.

    Ondersteuning en instandhouding van komplekse stelsels in ontwikkelende lande het talle uitdagings, veral in stelsels wat verouder en langer as hul ontwerpslewe bedryf word. Bestaande metodologieë vir die ontwikkeling van 'n geïntegreerde logistieke ondersteuningstelsel in ontwikkelde lande berus op hulpbronne wat geredelik beskikbaar is, terwyl dit in ontwikkelende lande nie altyd die geval is nie. Daar word ook grondige ontwerpreëls binne 'n robuuste raamwerk vereis. Gemengde metodes is aangewend en ses gevallestudies van hoëtegnologie stelsels is vir hierdie studie gebruik. Verouderingseffekte is aansienlik wyer as die aftrede- en verouderingskomponent van bestaande raamwerke.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )