Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
MATTHEWS, J. and VISAGIE, S.E.. Single fixed crane optimisation within a distribution centre. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.107-120. ISSN 2224-7890.
Die optimisering van die beweging van 'n vaste hyskraan in 'n enkele gang van 'n distribusiesentrum word in hierdie artikel beskou. Die hyskraan moet pallette vervoer tussen dokhokke, stoorposisies, en opmaaklyne. Beide 'n statiese en 'n dinamiese benadering tot die probleem word aangebied. Die optimisering word gedoen met behulp van tabu-soektogte, mierkolonieoptimisering,en hibriede van hierdie twee metodes. Al die oplossingsbenaderings is getoets met werklike data wat van 'n operasionele distribusiesentrum verkry is. Die resultate toon aan dat die hibriedmetodes die beste oplossings lewer.












