SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ASSADIPOUR, Gh.  and  IRANMANESH, H.. The discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.93-102. ISSN 2224-7890.

    'n Balans tussen tyd, koste en gehalte is een van die belangrike probleme van projekbestuur. Die vraagstuk maak gewoonlik die aanname dat alle projekaktiwiteite uitgevoer kan word op uiteenlopende wyses wat verband hou met koste, tyd en gehalte. 'n Projekbestuurder selekteer gewoonlik die uitvoeringsmetodes sodanig per aktiwiteit dat gehoor gegegee word aan minimum koste en maksimum gehalte teen die voorwaarde van voltooiingsdatum wat bereik moet word. Aangesien die beskrewe problem NP-hard is, word dit behandel ten opsigte van konflikterende doelwitte met 'n multidoelwit metaheuristiese metode (CellDE). Die metode is 'n hibride-sellulêre genetiese algoritme. Die algoritme lewer aan die besluitvormer 'n versameling van ongedomineerde of Pareto-optimale oplossings vir voorkeurgedrewe besluitvorming. Uiteenlopende probleme word opgelos deur die algoritme. Drie verskillende waardebepalings word toegepas op die gedrag van die algoritme. Die resultate bevestig die voortreflikheid van CellDE.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )