SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MANCAPA, V.; VAN NIEKERK, T.I.  and  HUA, T. A genetic algorithm for two dimensional strip packing problems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.144-162. ISSN 2224-7890.

    Die optimisering van sny- en pakprobleme vorm deel van die kombinasieleer. Dit is dikwels so by vervaardiging dat grondstof onderverdeel (gesny) word om te pas by die samestelling van 'n gegewe produk. Sodanige onderverdeling moet doeltreffend verrig word. 'n Veredelde heuristiese genetiese algoritme word hiervoor bekend gestel. 'n Algemene koderingsmetode vir tweedimensionele strookverpakking word voorgehou.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )