SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OYETUNJI, E. O.  and  OLULEYE, A. E.. Heuristics for minimizing the number of tardy jobs on a single machine with release time. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.183-196. ISSN 2224-7890.

    Die navorsing behandel die ministering van voltooiingstyd van die aantal draaltake by 'n enkele werktuig. As aanvaar word dat die problem geklassifiseer word as hoofsaaklike NP-hard, word voorgestel dat die vraagstuk bestudeer word deur gebruik te maak van drie heuristiese metodes (EOO, HR2, HR3). Die metodes word vergelyk ten opsigte van vertoning met die Dauzere-Perez-metode. Toevalsgegenereerde probleme wat strek vanaf 3 tot 500 draaltake word behandel. Die eksperimentele werk lewer bewys dat die EOO-metode ander metodes die loef afsteek ten opsigte van oplossingsgoedheid en -snelheid.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )