SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    STRONG, Philippa. Effektiewe Jeugbediening: Omhelsing van 'n familie-georiënteerde benadering. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.01-08. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel ondersteun die Sola Scriptura-benadering van die reformatoriese teologie. Aanvanklik fokus die artikel op die huidige krisis in Jeugbediening, naamlik dat Jeugbediening nie effektief toegepas word om jongmense tot volwasse Christenskap te lei nie. Dit bespreek een van die bydraende faktore tot hierdie krisis: die jeug se isolasie van die volwasse wêreld - spesifiek van hulle eie ouers en die groter kerkgemeenskap. Vanuit 'n Sola Scriptura-benadering word 'n familie-geörienteerde benadering tot effektiewe Jeugbediening waar dit van ouers verwag word om verantwoordelikheid vir hulle kinders se geestelike groei te neem, as uitkoms voorgestel. Die kerk behoort dan ouers en families in hierdie proses te ondersteun. Verskillende rolspelers in familie-georiënteerde Jeugbediening word geïdentifiseer en 'n paar nuwe insigte aangaande hulle verskillende take word voorgestel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )