SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VILJOEN, F.P.. Die kerk en geregtigheid in die Matteusevangelie. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.3, pp.649-668. ISSN 2305-0853.

    In sy akademiese en kerklike werk het prof. A. le R. du Plooy deurgaans daarop aangedring dat kerkreg beoefen moet word op so 'n manier dat die kerk intensief en ekstensief opgebou word. As huldeblyk aan hierdie gerespekteerde kollega ondersoek ek die onderrig van die Matteusevangelie (dikwels die ekklesiastiese Evangelie genoem) oor die aard en funksie van die kerk en hoe geregtigheid moet geskied. Ek toon aan hoedat Du Plooy se benadering tot kerkreg by die eerste Evangelie se onderrig van kerk en geregtigheid aansluit. Ek voer aan dat 'n beter begrip vir Matteus se onderrig die kerk in haar uitoefening van reg sal verryk.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )