SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    CILLIERS, J.H.. Mysterium tremendum et fascinans: Liturgiese perspektiewe op die toenadering tot God. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.1, pp.31-44. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel word aangevoer dat die komponent van die toenadering tot God wat deel vorm van 'n tradisionele volgorde in die erediens, liturgies verwaarloos en dus herondersoek behoort te word. Die belangrike bydrae van Rudolf Otto, soos verwoord in die bekende frase "mysterium tremendum et fascinans", word in hierdie verband erken. In die lig van Otto se by-drae word aandag geskenk aan enkele liturgiese implikasies en perspektiewe, onder andere liturgie as stilte, verwondering, klag en bevestiging.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )