SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.91 número1Francis Schaeffer's Relevance to Contemporary ApologeticsA practical explanation of ethics as a good corporate governance principle in South Africa and New Zealand - A case study índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    OOSTHUIZEN, Louis J; VAN DER WALT, Johannes L  e  OOSTHUIZEN, Izak J. 'n Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdisipline in Suid-Afrika. Koers (Online) [online]. 2026, vol.91, n.1, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/KOERS.91.1.2618.

    Kinders is 'n geskenk van God wat aan ouers toevertrou is om as die primêre opvoeders en bewaarders van die kind op te tree. Verskeie vorme van oortredings en wangedrag is egter hedendaags aan die toeneem onder kinders. Dit is 'n Goddelike opdrag en verantwoordelikheid van ouers om hul kinders te dissiplineer, maar daar is tans heelwat faktore en omstandighede wat ouers verhoed om hul rentmeesterskaplig en verantwoordelikheid teenoor hul kinders na te kom. Onder hierdie faktore tel die Westerse wegbeweging van Bybelse waardes, hoë egskeidingsyfers en vaderlose gesinne. Deur middel van die toepassing van die interpretivisties-konstruktivistiese metode word hierdie faktore uitgelig en word 'n omskrywing van ouers (sorggewers) se rentmeesterstaak en -verantwoordelikheid gegee. Laasgenoemde is gefundeer in beginsels soos die feit dat ouers die primêre opvoeders van die kind is, dat tug en dissiplinering verantwoordelik behoort te geskied, dat alle handelinge met die kind in 'n Skriftuurlike kinderantropologie gefundeer behoort te wees en dat ouers 'n goeie begrip behoort te hê van wat opvoeding behels.

    Palavras-chave : dissipline; gedrag; kinders; opvoeding; ouerlike pligte; ouers; reformatoriese kindbeskouing; rentmeesterskap.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )