SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.90 número1Indiscipline in South African Schools: the Parental / Community PerspectiveChristian Religious Education and Integrity: a Case Study of Babock University, Nigeria índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    BISHOP, Steve. Egbert Schuurman: Reformational Philosopher of Technology. Koers (Online) [online]. 2025, vol.90, n.1, pp.1-16. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.90.1.2599.

    Die lewe en werk van Egbert Schuurman (geb. 1937), 'n bekende figuur in die veld van Reformatoriese filosofie van tegnologie, word ondersoek. Hierdie artikel bespreek kortliks Schuurman se agtergrond, akademiese reis en sleutelwerke voordat die hooftemas van sy benadering uitgelig word. Sodanige temas sluit die probleme van die Verligting in, veral die godsdienstige dogma van vordering en menslike outonomie, tegnisisme en 'n verantwoordelikeheidsetiek. Die ontvangs van Schuurman se werke word ondersoek, met die klem op sy Reformatoriese benadering.

    Palavras-chave : die Verligting; Egbert Schuurman; neo-Calvinisme; Reformatoriese filosofie; tegnisisme; tegnologie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )