SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.90 número1Francis Schaeffer's Relevance to Contemporary Apologetics índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    HUGO, Leon  e  HUGO, Jean O.. The environmental crisis: A religious solution?. Koers (Online) [online]. 2025, vol.90, n.1, pp.1-13. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/KOERS.90.1.2581.

    Tans word die aarde en sy inwoners met 'n dreigende omgewingskatastrofe gekonfronteer. Ten spyte van merkwaardige tegnologiese vooruitgang en gesofistikeerde ekonomiese strategiee versleg die situasie teen 'n ontstellende tempo. Die toenemende vraag na hoer lewenstandaarde vererger die uitbuiting van hulpbronne, wat tot omgewingsagteruitgang bydra. Menslike hebsug en interpersoonlike kompetisie dryf die vinnige onttrekking van natuurlike hulpbronne, wat tot die degradasie van die planeet se ekologiese grondslag lei. Juis hierom lê die oplossing nie in verhoogde of gematigde tegnologiese vooruitgang, intensiewe opvoedingsprogramme of in vernuwende ekonomiese teoriee nie, maar eerder in die verandering van menslike houdings en aspirasies. Laasgenoemde word deurdringend deur sosio-ekonomiese en kultureel-historiese kontekste beïnvloed. In hierdie konteks speel godsdiens 'n deurslaggewende rol in die vorming van individue se wêreldbeskouings. Die meeste godsdienstige leerstellings bepleit die verantwoordelike gebruik van hulpbronne, sowel as liefde en respek teenoor ander mense. Indien omgewingsbewaring en sorg vir ander as kernbeginsels tesame met waarskuwing teen hebsug en die gevare van rykdom meer aktief omarm is, kon die huidige omgewingskrisis vermy gewees het.

    Palavras-chave : hebsug; godsdiens; liefde; natuur; omgewingskrisis.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )