SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.83 número1Religion in education: Is there yet another solution?A Christian mission of glocal culture within riven societies in God's world índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    FELLER, Jeremy  e  LOMBAARD, Christo. Geestelike vorming onderweg na Pentekostalistiese leierskap as dissipelskap. Koers (Online) [online]. 2018, vol.83, n.1, pp.1-12. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.83.1.2254.

    Hierdie bydrae, n verdere ontwikkeling van die eerste outeur se onlangse proefskrif, ondersoek aspekte van leierskap binne die Pentekostalistiese tradisie onderweg na die aanmoediging van dissipelskap. Eerstens breedweg gekontekstualiseer binne internasionaal ontluikende post-sekulêre sentimente en daarna meer spesifi ek gekontekstualiseer binne die eie-aard en geskiedenis van die Pentekostalisme, word die verstaan van leierskap en geestelike vorming binne hierdie groepering geanaliseer. Leierskap en geestelike vorming binne die Pentekostalisme word ontwikkel in die rigting van n dissipelskapsbegrip

    Palavras-chave : leierskap; Pentekostalisme; dissipelskap; geestelike vorming.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )