SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.83 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    WIEHAHN, Johan  e  DU PLESSIS, Pierre. Professional development of newly-appointed principals at public high schools in Gauteng. Is social justice served?. Koers (Online) [online]. 2018, vol.83, n.1, pp.1-11. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.83.1.2336.

    ABSTRAK Gauteng, die kleinste proviniste met die hoogste per capita inkomste in Suid Afrika, behoort geen disfunksionele skole te hê nie. As 'n provinsie spandeer Gauteng n groot deel van hul jaarlikse begroting op opvoeding, daarom moet die professionele ontwikkeling van hoofde die sentrale fokuspunt van die onderwysstelsel wees. Skoolhoofde behoort toegerus te word met kennis, vaardighede en waardes, om n effektiewe en doeltreffende instelling te kan bestuur en te lei. Die doel van die navorsing is om vas te stel wat die behoeftes van nuutaangestelde skoolhoofde is, hetsy kennis en/of vaardighede. Het die nuutaangestelde hoofde aan enige intreeprogram deelgeneem om hulle toe te rus om n skool suksesvol te bestuur? Die sukses van hoërskoolhoof word gemeet aan die skool se finale Gr 12 resultate

    Palavras-chave : nuutaangestelde hoofde; professionele ontwikkeling; vaardighede; intreeprogram.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )