SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número3Connected leadership: Jeremiah 8:18-9:3 - a case studyLeadership and power índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    STAFLEU, Marinus D.. Nuanses in die Wysbegeerte van die Wetsidee. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.3, pp.01-08. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/koers.v79i3.423.

    Hierdie artikel lewer kommentaar op Danie Strauss se Philosophy: Discipline of the disciplines. Dit behandel enkele verskille tussen die outeur se interpretasie van die Wysbegeerte van die Wetsidee en die opvattings van Dooyeweerd en Strauss. Hierdie verskille word as 'nuanses' bestempel, omdat hierdie denkers se religieuse uitgangspunt dieselfde is. Dit impliseer 'n realistiese religieuse opvatting, waarin bely word dat God die wêreld volgens wette geskep het wat invariant is omdat God hulle onderhou. Ons ken God alleen deur Jesus Christus, wie homself aan God se wette onderwerp het. Ons kan gedeeltelike kennis van God se wette verkry deur die wetmatighede van die skepping te bestudeer. In hierdie artikel word veral die relevansie van artefakte vir die toekomstige ontwikkeling van die Wysbegeerte van die Wetsidee bespreek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )