SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue2The role of God in the father/son relationship during identity formation - a Gestalt theoretical perspectiveMentoring to develop research self-efficacy, with particular reference to previously disadvantaged individuals author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    VELLEM, Vuyani S.. Moderne slawerny in die post-1994 Suid-Afrika? 'n Kritiese en etiese analise van die Nasionale Ontwikkelingsplan se beloftes aangaande werkloosheid in Suid-Afrika. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.1-8. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/KOERS.V79I2.2163.

    In Afrika-etiek word die idee van 'werk' aan God of gode gekoppel. Werk, of umsebenzi, is uiteindelik vir God of gode; volgens my interpretasie van die Afrika-etiese waardestelsel is werk sonder God gelykstaande aan slawerny. Met so 'n verstaan van slawerny kan goddeloosheid in werk impliseer dat ons post-1994 na die gode van moderniteit wat God onttroon het, indien nie werk van God ontkoppel het nie, soek. Hierdie artikel kyk na die probleem van werkloosheid deur die Nasionale Ontwikkelingsplan en in die besonder die voorgestelde oplossings vir werkloosheid in Suid-Afrika te analiseer. Die artikel ondersoek en evalueer die taal en grammatika van die NOP as respons op die gewelddadige geskiedenis van goedkoop en gewillige trekarbeid in Suid-Afrika.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )