SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue1B.J. van der Walt's concentration problemProfessor Bennie van der Walt: A bridge between white Afrikaners and black Africans author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    COLETTO, Renato. Die skuif na die subjek in die 20ste eeuse wetenskapsfilosofie: 'n Bevrydende verskuiwing?. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.1, pp.1-8. ISSN 2304-8557.

    Gedurende die 20ste eeu is toenemende relevansie in die (filosofie van die) wetenskap toegestaan aan die 'subjek' van kennis (i.e. die individuele wetenskaplike of 'n wetenskaplike gemeenskap). Die verankering van wetenskaplike kennis tot die subjek (eerder as tot die objek, soos in vroeë positivisme) is as 'n 'bevrydende' verskuiwing voorgestel wat aanleiding gee tot 'n minder outoritêre en rasionalistiese siening van die wetenskap. Die verskuiwing na die subjek word histories gemotiveer deur die filosofieë van Popper, Kuhn, Collins en ander te besoek. Dit word geargumenteer dat die belofte van 'n meer liberalistiese of emansiperende opvatting van die wetenskap deur verskeie probleme gekonfronteer is. Veral die konflik tussen 'n individuele en 'n kommunale verstaan van die subjek word beklemtoon. Boonop word dit geargumenteer dat die wortels van die verskynsel in die meeste gevalle versteek bly. Die artikel word afgesluit met 'n interpretasie van die verskuiwing en die buitelyne van 'n alternatiewe benadering.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )