SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 issue1The struggle around the direction of Western cultureTowards authentic development author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    HEXHAM, I.. Die mitiese grondslag van Nasionale Sosialisme en die kontemporêre bewering dat die Nazi's Christene was. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.1, pp.155-170. ISSN 2304-8557.

    Hierdie artikel ondersoek die idees van Alfred Rosenberg, die "hoof-ideoloog" van die Duitse Nasionale Sosialisme. Die doel van hierdie artikel is om aan te toon dat, in teenstelling met die bewerings van 'n groeiende aantal persone aangemoedig deur die sogenaamde "nuwe ateïsme", die Nazi's 'n samehangende wêreldbeskouing gehuldig het wat radikaal anti-Christelik was. Hierdie standpunt word verdedig. Ten einde hierdie skrywers en sprekers se kritiek teenoor die Christendom verantwoordelik te hanteer, moet Christene bewus wees van die Nazi-wêreld-beskouing en die diep verworteling daarvan in die moderne paganisme.

    Keywords : anti-Christelike propaganda; Nazisme; neo-paganisme; nuwe ateïsme.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )