SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    De Jure Law Journal

    On-line version ISSN 2225-7160Print version ISSN 1466-3597

    Abstract

    VAN DER MERWE, Annette. 'n Nuwe rol vir slagoffers? 'n Ondersoek na Herstellende Geregtigheidsprosedures in die Wet op Kinderberegting 2008. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.4, pp.1022-1038. ISSN 2225-7160.

    Hierdie artikel ontleed die herstellende geregtigheidsprosedures in die Wet op Kinderberegting 75 van 2008. Die oogmerk hiermee is om te evalueer in welke mate slagoffers ingesluit is en of, in lyn met vorige akademiese opinie, hulle werklik 'n sentrale posisie in so 'n benadering tot die strafregstelsel beklee. Vervolgens word voordele vir slagoffers wat 'n groter rol speel ondersoek, sowel as kritiek daarteen. Alhoewel bevind word dat slagoffers van kinderoortreders nie sentraal staan in hierdie nuwe regsparadigma nie, word aanbevelings gemaak vir die optimale uitleg en toepassing van herstellende geregtigheidsprosedures in die Wet op Kinderberegting. Op so 'n wyse kan die terapeutiese uitkomste wat vir slagoffers in die wet beoog word, verwesenlik word.

            · text in English     · English ( pdf )