SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    De Jure Law Journal

    On-line version ISSN 2225-7160Print version ISSN 1466-3597

    Abstract

    HJUL, Paul. Beperking van Vryheid van Spraak of Regulering van Byeenkomste?. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.2, pp.451-469. ISSN 2225-7160.

    Hierde bydrae is 'n kritise oorsig oor Suid Afrikaanse wetgewing met betrekking tot optogte en betogings naamlik die Regulation of Gatherings Act 205 of 1993. In hierdie kritise oorsig word openbare geweld en die gevolge daarvan bevraeteken, die waarde van openbare optogte in verband met die opbou van demokrasie bespreek en die funksie en rol van die howe in die bevordering van vryheid van uitdrukking en assosiasie word vasgestel. Die gevolgtrekking is dat die Regulation of Gatherings Act 205 of 1993 gewysig word moet om vryheid van uitdrukking en assosiasie te beter te beskerm

            · text in English     · English ( pdf )