Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
NIKEYI, R. and VAN WAVEREN, C.C.. Leveraging Artificial Intelligence to Enhance the Use of the Knowledge Repository: An Engineering Consulting View. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2025, vol.36, n.1, pp.133-147. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/36-1-3142.
Hierdie studie ondersoek hoe die kunsmatige intelligensie funksionaliteite, vir interaksie, outomatisering, soek en herwinning, patroonherkenning, en redenasie en besluitneming die hindernisse kan aanspreek wat die gebruik van die kennisbergingsplek as kennisoordragmeganisme kan belemmer. Die navorsing het bevind dat kunsmatige intelligensie-tegnologieë die bruikbaarheid, toeganklikheid en koppelvlak van die kennisbergingsplek aansienlik kan verbeter, terwyl dit ook indirek die bewustheid van die kennisbergingsplek en die motivering om dit te gebruik, kan verhoog. Die studie beklemtoon ook dat die menslike intervlak met kunsmatige intelligensie noodsaaklik is om die benutting van die kennisbergingsplek te optimeer en toekomstige kennisbestuurstrategieë te help rig.












