SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue3Evaluating the impact of operational reportsValidation of supervisor effectiveness determinants for engineering team-based organisations author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ADAMS, D.Q.. Smart factory concept for an agri-processing plant in the Western Cape. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.3, pp.198-214. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-3-2950.

    Hierdie navorsing is 'n empiriese studie van die slim fabrieke (SF) konsep in 'n agri-verwerking omgewing. Dit stel voor hoe Industrie 4.0 (I4.0) ingespan kan word deur 'n toekomstige konsep virtuele 3D-model in vergelyking met die huidige toestand te ontwerp. 'n Toekomstige fabriek met ses SF-beginsels word aanbeveel in ooreenstemming met I4.0-perspektiewe. 'n Gevallestudie word uitgevoer en 'n 3D-model word in SIMIO (SIMIO LLC 2018) ontwerp. Hierdie huidige toestand ontwerp, saam met kwantitatiewe en kwalitatiewe data, vorm die aanbevelings. Metingsparameters word gekies wat gekoppel is aan die waargenome maatstawwe van die gevalmaatskappy, naamlik uitset, kwaliteit, koste en benutting. 'n Produktiwiteitsmaatstaf word bygevoeg om die sukses of mislukking van die modelle te meet. Die bewering is dat SF-konsepte, wanneer dit toegepas word, produktiwiteit verbeter. Laastens word 'n maatstaf-kriteriablad vir SF-opwekking ontwikkel om te help met toekomstige fabriekskonsepte.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )