Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
FOURIE, L.J.H. and VAN WAVEREN, C.C.. An analysis of the knowledge transfer paradox in projects with an operational improvement objective in mines. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.3, pp.126-139. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/34-3-2940.
Die uitvoering van operasionele verbeteringsprojekte kan nuwe kennis skep wat gebruik kan word en om by te dra tot die sukses van toekomstige projekte. 'n Paradoks bestaan, deurdat nuwe kennis selde na toekomstige projekte oorgedra word, en dus gaan die gepaardgaande waardetoevoegingsgeleenthede verlore. Die doelwitte van hierdie studie is om vas te stel of lesse wat geleer is tydens operasionele verbeteringsprojekte vasgelê word, en om kontekstuele faktore te identifiseer wat die kennisoordragprosesse ondersteun of belemmer. Deur die gebruik van onderhoude en daaropvolgende data-analise toon die navorsing dat die oordrag van kennis beter gefasiliteer kan word deur die kennisoordrag-inhibeerders aan te spreek, die waardetoevoegende potensiaal van kennisoordrag tydens die uitvoering van verbeteringsprojekte te erken en 'n kultuur te skep wat is bevorderlik vir die deel van kennis, - veral die lesse wat uit foute en swak bestuurspraktyke geleer word.












