SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue4Aligning industrial engineering education with industry through atomic curriculum manipulationFactors affecting the location of economic activities: a multi-disciplinary review and conceptual framework author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ZACKARIAS, A.J.; BOND-BARNARD, T.J.  and  VAN WAVEREN, C.C.. Improving knowledge transfer processes to address skills and knowledge gaps between senior and junior staff in engineering projects. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.4, pp.147-164. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-4-2672.

    Kennis- en vaardigingsgapings kom al hoe meer voor tussen senior and junior personeel wat op ingenieursprojekte werk. Hierdie studie het ten doel om die faktore wat die kennisoordrag tussen senior en junior personeel in die Suid-Afrikaanse ingenieurs omgewing belemmer, asook die metodes wat dit kan behou, te bepaal. Heelwat navorsing is reeds gedoen op die faktore wat kennisoordrag in die algemeen beïnvloed, maar min van hierdie studies spreek die faktore aan wat vir die kennis oordrag tussen senior en junior personeel in ingenieursprojekte geld. Hierdie studie het bevind dat kennisoordrag nie as 'n prioriteit binne ingenieursprojekte beskou word nie en dat daar 'n tekort aan kennisoordragstrukture en -platforms binne projekte bestaan. Verder is bevind dat die kennisoordrag binne projekte verbeter kan word indien dit aangespoor kan word deur dit deel te maak van die prestasie uitkomste van projekte en individue.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )