Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
BARNARD, F.H. and VAN DER LINGEN, E.. Adoption of software as a service: a fuzzy approach to ranking the determinants. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.4, pp.32-46. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/33-4-2639.
Sagteware as 'n Diens (SanD) hou verskeie voordele vir organisasies in maar geniet egter nie wydverspreide aanvaarding in Suid Afrika nie. Om die mededingendheid van Suid Afrikaanse organisasies te verbeter, het hierdie studie SanD aanvaardingsfaktore gegradeer volgens hul invloed op 'n SanD aanvaardingsbesluit. Hierdie nuwe benadering vanuit 'n Suid Afrikaanse perspektief het 'n geïntegreerde aanvaardingsmodel geïmplementeer met die vae analitiese hierargie proses met taalkundige voorkeurverhoudinge. Die navorsingsresultate dui die top vyf aanvaardingsfaktore aan as vertroue, relatiewe voordeel, veiligheidsrisiko, kompleksiteit en beproefbaarheid. Implikasies vir navorsers, verskaffers en eindgebruikers word ook bespreek.












