SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue2An exploratory case study to validate a method for investigating the role of PMOs in knowledge transfer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MCINERNEY, S.E.  and  YADAVALLI, V.S.S.. Increasing warehouse throughput through the development of a dynamic class-based storage assignment algorithm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.157-167. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-2-2651.

    Hierdie studie ondersoek die probleme ervaar deur 'n landbou groothandelaar as gevolg van 'n ondoeltreffende toevaksgebaseerde stoorbeleid. Navorsing is gedoen oor pakhuisbedrywighede en stoorbeleide. Die ABC-klassifikasie tegniek is gebruik om 'n klasgebaseerde stoorbeleid op te stel. Hierdie beleid is toe ingevoer in 'n algoritme wat produkte verpak volgens hoe gereeld die produkte bestel word. Die doel van die algoritme is om produkte wat vinnig beweeg naaste aan die versendingsarea te stoor. As dit gedoen word, sal die bestellingopteltye verminder met 'n gemiddelde tyd van 3 ure en 20 minute per dag. Dit sal die deurset en winsgewendheid van die pakhuis verhoog.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )