SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Parametric mandible reconstruction plate author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GOVENDER, P.; BLAINE, D.C.  and  SACKS, N.. Influence of powder characteristics on the spreadability of pre-alloyed tungsten-carbide cobalt. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.284-289. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2664.

    Met toenemende belangstelling in toevoegingsvervaardiging tegnieke, is daar 'n groter fokus op navorsing wat kritieke parameters evalueer, vir die geskikte keuse van poeiers vir toevoegingsvervaardiging. Een so 'n parameter is 'n poeier se verspreibaarheid, beskryf deur maatstawwe soos poeierbeddigtheid en persentasie dekking. Hierdie studie het op drie WC-Co-poeiers (twee 12 gew.% en een 17 gew.% Co), wat deur 'n spuitdroging proses vervaardig word, gefokus; die invloed van tipiese poeierkenmerke, soos partikelgrootte en -vorm, massadigtheid en vloeitempo, op hul verspreibaarheid is geëvalueer. Daar is gevind dat partikel grootteverdeling die mate van poeier verspreibaarheid beïnvloed het. Groter partikels het die eweredige verspreiding van poeier oor die basisplaat belemmer. Dit het gelei tot lae poeierbeddigtheid en persentasie bedekkings. Dit het ook gekorreleer met die massadigthede van die poeiers. Die vloeitempo en natuurlike helling het 'n aanduiding gegee van hoe samehangend die poeiers is. Hoe meer samehangend 'n poeier is, hoe slegter is die verspreiding, wat lei tot 'n laer poeierbeddigtheid en persentasie bedekking.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )