SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Parametric mandible reconstruction plate author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KOUPRIANOFF, D.. Investigation of acoustic emission signal during laser powder bed fusion at different operating modes. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.279-283. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2663.

    Die verhoogde gebruik van metaal toevoegingsvervaardiging in produksie onderdele maak gehaltebeheer noodsaaklik. Die werkverrigting van onderdele wat deur 'n laserpoeierbed smeltproses vervaardig word, hang van optimale proses parameters en die noukeurige keuse van skandering-en boustrategieë vir komplekse onderdele af. In situ akoestiese emissie bied 'n geskikte oplossing vir die direkte monitor van die laserpoeierbed smeltproses. Hierdie artikel beskryf die effek van verskillende smeltmodusse op die klankdruk en frekwensie spektrum. Die resultate bied waardevolle inligting vir aanlyn moniteringsontwikkeling.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )