SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Influence of large artificial porosity on bending behaviour of Ti6Al4V ELI additively manufactured specimens subjected to typical loads during mastication author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    HOOSAIN, S.E. et al. Investigation of the properties of direct energy deposition additive manufactured 304 stainless steel. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.258-263. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2661.

    Die materiaaleienskappe van toevoegingsvervaardigde komponente is een van die belangrikste oorwegings wanneer toevoegingsvervaardiging tegnologie aangeneem word. Hierdie studie vergelyk die eienskappe van toevoegingsvervaardigde 304 vlekvrye staal met gesmede 304 vlekvrye staal. Die toetsmonsters is ondersoek in hul soos-vervaardigde of soos-ontvangde toestand. Die karakteriseringsanalise het die mikro-strukturele evaluasie, hardheid, Charpy impaktoets, trektoets en X-straal diffraksie ingesluit. Die resultate toon dat, in die algemeen, die sterkte eienskappe van die toevoegingsvervaardigde komponent beter vertoon het as die gesmede onderdeel. Die taaiheid van die gesmede onderdeel was egter beter as dit van die toevoegingsvervaardigde onderdeel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )