SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Selection of sustainable supplier(s) in a paint manufacturing company using hybrid meta-heuristic algorithm author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MANGAROO-PILLAY, M.  and  ROOPA, M.. Beyond the industrial engineering frontier: a few steps in history and a giant leap into the future. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.1-9. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2607.

    Bedryfsingenieurswese het as vakgebied saam met die industrie se revolusies gegroei en ontwikkel. Wat is die volgende stappe vir die bedryfsingenieur van die toekoms? Dit is belangrik dat bedryfsingenieurs, te midde van die volgehoue ontwikkeling van tegnologie, leer uit die verlede en beplan vir dit wat voorlê. Dit is selfs belangriker tydens 'n globale pandemie. Hierdie artikel oorweeg die sleutel stappe wat geneem is om bedryfsingenieurswese te vestig en ondersoek wat die toekoms vir die vakgebied mag inhou. Die idees van die dissipline se baanbrekers word saamgevoeg in 'n poging om die toekoms van bedryfsingenieurswese te voorspel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )