SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue2An agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategyThe value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OLANREWAJU, O.A.. Application of an integrated model to a construction and building industry for energy-saving assessment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.110-123. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-2-2321.

    Die konstruksiebedryf is een van die grootste verbruikers van energie en dra dus noemenswaardig by tot die vrystel van kweekhuisgasse. Die hoofdoel van hierdie studie is die ontwikkeling van 'n stelsel om energiebesparing in die bedryf te bepaal. Dit is bereik deur 'n geïntegreerde model van indeks ontledingsanalise, 'n kunsmatige neurale netwerk en data omvattingsanalise. Indeks ontledingsanalise word gebruik om die bydrae van verskillende faktore tot energieverbruik te verstaan. Hierdie faktore is insette tot die kunsmatige neurale netwerk om die basislyn energieverbruik te voorspel. Die energiebesparing word dan deur data ontledingsanalise bepaal. Die geïntegreerde model dui op n redelike hoeveelheid energiebesparing in die konstruksiebedryf.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )