SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Towards technological awareness and wisdomThe impact of the moratorium on the regulation governing vehicle height restriction: a South African high cube container case índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    SALAWU, G.; BRIGHT, G.  e  ONUNKA, C.. Performance optimisation on waiting time using queueing theory in an advanced manufacturing environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.9-18. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2217.

    Toustaan is 'n algemene verskynsel tydens verskeie stadiums van vervaardigingstelsels en ander organisasies. Toustaan verminder gewoonlik die tyd benodig deur bestuurders en vervaardigers om 'n bepaalde taak te voltooi. Wiskundige toustaanteorie is 'n lewensvatbare benadering om die toustaan model te ontleed. Hierdie artikel bespreek die implementering van robotte tydens die verpakkingsfase van 'n virtuele vervaardiging-scenario aan. Wiskundige modelle is gebruik om elke stadium van die vervaardigingsproses te beskryf. 'n Paar geskikte parameters en werktoestande is aangeneem en die Newton-Raphson iterasie formule is toegepas vir numeriese analise van die modelle. Die simulasie is uitgevoer om optimale waardes wat doeltreffende produktiwiteit lewer te identifiseer. Die optimeringsproses se resultaat toon aan dat toustaan bestuur kan word in die verpakkingsfase van n gevorderde vervaardigings-omgewing.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )