Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
GIDDY, B.I. and VAN DER MERWE, J.. Parametric mandible reconstruction plate. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.253-261. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/31-3-2444.
Hierdie studie ondersoek die vatbaarheid van 'n parametriese mandibel rekonstruksieplaat om die sjirurgiese aanvoortyd te verminder, die passing te verbeter en om die resspannings te verminder. Die parametriese plate is genereer aan die hand van gesimuleerde kefalometriese afmetings. 'n Eindige element analise en rekonstruksie plaat-mandibel passing toets is uitgevoer op verskeie kombinasies om te bepaal of die parametriese plaat ' gepaste alternatief tot konvensionele rekonstruksie plate bied in terme van passing en strukturele vertoning. Die resultate toon dat die parametriese plaat struktureel beter is as 'n konvensionele plaat. Die toets het ook aangedui dat die plaat ' redelike skatting van mandibel geometrie verskaf.











