SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue33D printed laryngoscope for endotracheal intubationSystem development for the five-axis extrusion of a photopolymer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN TONDER, P.J.M.; DE BEER, D.J.  and  WICHERS, J.H.. A quality assurance framework for sulphonic acid-coated sand used in 3D printing applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.218-229. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2447.

    Die behoefte van maatskappye om 'n gehaltebestuur strategie aan te neem het onlangs noemenswaardig toegeneem as gevolg van globale mededinging en meer veeleisende kliënte. Dit is belangrik om gehalte deurgaans met die produk lewensiklus te integreer, insluitend tydens die ontwerpfase. Die doel van hierdie artikel is die ontwikkeling van 'n gehalteversekeringsraamwerk vir die plaaslike produksie van chemies-bedekte sand wat in die Voxeljet VX1000 drukproses gebruik word. Die raamwerk kan gebruik word as die basiese struktuur om die noodsaaklike prosesse, prosedures en instruksies te ontwikkel om die gehalte van die plaaslik vervaardigde sand te verseker.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )