SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3Production scheduling heuristics for frequent load-shedding scenarios: a knowledge engineering approachCombining green building and lean construction to achieve more sustainable development in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SEARLE, C.  and  HARPER, V.E.. Modelling the tendencies of a residential population to conserve water. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.122-132. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2425.

    Water skaarsheid is beide 'n globale en lokale verskynsel. Ondersoeke na wateraanvraag bestuur strategieë en die besparingneigings van 'n populasie is belangrik om die verskynsel aan te spreek. Hierdie artikel ondersoek die tendense van 'n residensiële bevolking in die Stad van Kaapstad om water te bespaar in reaksie op n sekere aanvraag bestuurstrategie deur middel van n agent-gebaseerde simulasie benadering. Die model maak voorsienning dat die bevolking in 'n betrokke wyk gedefinieer kan word aan die hand van kenmerke soos inkomste en toegang tot informasie. Die gebruiker kan dan aanvraag bestuurstrategieë aktiveer tydens die simulasie en die veranderinge in die omgewingsbewustheid en besparingsneigings van die bevolking visueel ondersoek. Die model bied die vermoë om ondersoeke na die invloed van verskillende wateraanvraag bestuurstrategieë te ondersoek en om die neigings jeens waterbesparing van huishoudings in verskillende wyke in Kaapstad te ondersoek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )