SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3Selection of sustainable supplier(s) in a paint manufacturing company using hybrid meta-heuristic algorithmComputerised software systems in replacement maintenance information management: a South African case study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MARSH, R.J.; BRENT, A.C.  and  DE KOCK, I. H.. An integrative review of the potential barriers to and drivers of adopting and implementing sustainable construction in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.24-35. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2417.

    Alhoewel volhoubare konstruksie toenemende aandag internasionaal ontvang, is daar 'n beperkte aantal studies wat dit binne die Suid-Afrikaanse konteks aanspreek. Die aanneming en implementering van volhoubare oplossings in die Suid-Afrikaanse konstruksie industrie is nie duidelik nie. Die doel van hierdie artikel is om die mees noemenswaardige hindernisse tot en drywers van die aanneem en implementering van volhoubare konstruksie te ondersoek deur middel van 'n geïntegreerde, sistematiese literatuurstudie. Die studie het ses sleuteltemas identifiseer, naamlik 1) sosio-kulturele hindernisse en drywers; 2) ekonomiese hindernisse en drywers; 3) belanghebber verwante hindernisse en drywers; 4) politiese hindernisse en drywers; 5) tegnologiese hindernisse en drywers; en 6) omgewingsvoordele as gevolg van die aanneming van volhoubare konstruksie. 'n Empiriese ondersoek is van stapel gestuur om die hindernisse en aandrywers te verstaan en te ontleed. Die ondersoek hoop om die oorgang van aanneming tot suksesvolle implementering van volhoubare konstruksie in Suid-Afrika te fasiliteer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )