SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LEUTA, S.P.  and  PRETORIUS, M.W.. An Analysis Of The Use Of Technology Management Activities For Technology Optimisation: A Case In The Banking Industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.30-43. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-1994.

    Tegnologie in die bankbedryf speel 'n sleutelrol in strategiese besluitneming. Nuwe tegnologie wat aangeskaf word maak dikwels nie 'n optimale bydrae tot tegnologie benutting nie, soos gemeet aan die aantal innovasies wat realiseer, faling-insidente in die bedryfsaktiwiteite, en kliënt terugvoering graderings. Hierdie studie ondersoek hoe tegnologiebestuursaktiwiteite uitgevoer word met die klem op aanskaffing en leeraktiwiteite. 'n Navorsingsmodel wat die elemente (i) tegnologie aanskaffingspoging, (ii) leerpoging, (iii) innovasie kapasiteit, (iv) beperkende faktore van tegnologiebestuursgereedskap, en (v) tegnologie-optimisasie bevat, is gebruik om die verwantskappe tussen die elemente te bepaal. 'n Gemengde navorsingsmetode benadering is gevolg - naamlik, 'n kwantitatiewe opname gevolg deur kwalitatiewe onderhoude. Die resultate bevestig die belangrikheid van tegnologie-bestuursaktiwiteite en die behoefte om dit aan die toepaslike fases in die lewensiklus te koppel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )